Chinua Achebe

Chinua Achebe
Chinua Achebe in 2008
Gebore
Albert Chinụalụmọgụ Achebe

(1930-11-16)16 November 1930
Ogidi, Nigerië
Sterf21 Maart 2013 (op 82)
NasionaliteitVlag van Nigerië Nigerië
BeroepRomanskrywer, digter en kritikus
Bekend virDie Afrika-trilogie:

A Man of the People

Anthills of the Savannah
EggenootChristiana Chinwe Okoli
KindersChinelo (* 11 Julie 1962)
Ikechukwu (* 3 Desember 1964)
Chidi (* 24 Mei 1967)
Nwando (* 7 Maart 1970)
Ouer(s)Isaiah Okafo Achebe (vader)
Janet Anaenechi Iloegbunam (moeder)

Chinua Achebe (gebore Albert Chinụalụmọgụ Achebe, 16 November 1930 - 21 Maart 2013) was 'n Nigeriese romanskrywer, digter en kritikus. Sy eerste roman, Things Fall Apart, is die vooraanstaande en mees wyd gelese boek in Afrika-letterkunde. Hy is in 2007 bekroon met die Man Booker Internasionale Prys.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search